Jaarboeke

Identifikasie 702


 
Modulekode DCD 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die somatosensoriese sisteem. Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die motoriese sisteem. Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die visuele sisteem, insluitend preperseptuele en perseptuele vaardighede.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 15 lesings per week, 5 besprekingsklasse per week, 10 praktiese sessies per week, 5 seminare per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences